CW
Craig W
1 reviews | Active since Jul 2020
26 Jul 2020, 11:47
Telkom
Julle diens is pateties!! Ek het al Desember 2019 my rekening gekanseleer en julle vat nogsteeds elke maand geld by my! Ek het na julle winkel in Cape Gate gegaan en dit weer gaan doen,toe word daar gese daar sal nie geld afgetrek word nie,maar gister toe het julle weer geld afgetrek,dis in my oe steel en ***** wees!! Ek wil nie eers n ster kies nie want julle diens is pateties verby!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)