MS
Marie S

1 reviews | Active since Sept 2021

09 Jun 2024, 11:56

Telkom

Ek het vandag 'n epos ontvang met my in rekening staat moet betaal maar ek het nog Geen WiFi nie. My WiFi is Al die 17de April af gesit. DSL werk nie meer nie maar hulle Kan vir jou 'n rekening stuur.

0
Replies (0)