MN
Maryna N

1 reviews | Active since Aug 2024

16 Mar 2025, 05:20

TELKOM DOEN NIE HULLE WERK NIE

Ons het ñ Telkom rekening. Dit het elke maand debitorder afgegaan. Skielik het telkom begin sommer 2 keer ñ maand ñ bedrag afgevat. Ons het ons debitorder gaan kanseleer. En begin ****ant betaal. Ons was nog nooit agter op ons rekening. Laasjaar 2024 Julie is aan ons gesê ons is een maand agter. Oktober 2024 na soveel bakleiery betaal ons ñ debubbel paaiment want ek steeds vandag voel was verkeerd. Desember 2024 het iemand in Telkom gegaan en debitorder tyd gaan verander na reëlings dat ons diy skuif na die 15de van die maand. Omdat ons ****ant betaal kan dit wys voor die 15de. Ons betaal ****ant steeds en steeds is my rekening nie agter nie. Januarie 2025 is aan ons gedeel dat ons R2200 in krediet is. Daai in krediet kom nou vanaf Oktober 2024 se dubbel paaimente. Dit het my so kwaad gemaak. So nou begin hulle ñ geld aftrek weer van my bankrekening waarin tangs nie geld in is nie. Maar hulle charge my elke keer R200 vir bankonkoste nadat ek 081 180 nommer ge****ak het en gevra het haal die debitorder af. Ek was by Key West Krugersdorp tak waarna hulle my 081 180 nommer gegee het om dit doen. Gister op die bank waar daar nie geld in is nie gaan die debitorder weer af nadat my rekening al die 28ste Februarie 2025 betaal is. Ek is nou moeg vir Telkom ek betaal bankkostes by telkom vir ñ fout wat nie myne is nie. Ek sit ure binne telkom om die probleem op te los en dit is asof niemand hulle werk kan doen nie. Telkom is een groot probleem. Ek sal nooit ooit iemand aan beveel om by telkom besigheid te doen nie. Ek soek raad of hulp. Want telkom doen nie hulle werk nie. En om in te gaan is absoluut tyd mors. Want hulle maak niks reg nie😡

0
Replies (0)