LD
Lourens D

1 reviews | Active since Oct 2019

04 Apr 2020, 08:38

Telkom dink almal is skelims

Vir 30 jaar n landline. Vandat hulle selfone het het ek 3 moet nou 2 ****rakte hernu. Die dilivery kom hier gister gee hom die bank statement want het nie rek die levy van die vlat is op my vrou se naam. Toe wil die ou dit nie aanvaar. Toe se ek hiers n brief van old mutal my polise. Toe wil hy steeds nie toe se ek hy moet maar terug vat die 16 de kanseleer ek als by telkom landline 3 ****eakte en hulle moet maar dien wat hulle wil

0
Replies (0)