MC
Marlene C

1 reviews | Active since Jun 2013

18 Sept 2018, 10:29

TELKOM DIENSLEWERING VAN KANSELLASIES PATETIES ...

Goeie more

My seun het nou al meer as 3 maande terug sy Internet lyn in die Kaap gekanselleer aangesien hul getrek het uit die Kaap. Ons sukkel nog steeds om die lyn gekanselleer te kry. Intussen moet nog steeds betaal vir 'n diens wat hy nie kry nie. Hy kan ook nie weer aansoek doen vir 'n diens alvoorens die lyn in die Kaap nie eers gekanselleer is nie. Hoe lank moet hy nog betaal vir geen diens. Oproepe help nie meer nie ..... TELKOM IS DIE SWAKSTE DIENSVERS******S WAT DAAR IS. eK SAL HULLE VIR NIEMAND AANBEVEEL AS DIT BY DIENSLEWERING KOM NIE. ASB, maak 'n plan. Hy verdien nie 'n groot salaris nie, so hy kan nie bekostig om onnodig geld te verloor vir iets wat hy nie kry of het nie. Dankie

0
Replies (0)