PS
Petro S
1 reviews | Active since Nov 2019
15 Nov 2019, 18:42
Telkom diens BELAGLIK
****rak vir internet is al meer as 2 jaar klaar betaal maar sukkel nogsteeds om debit order te stop. Na verskeie oproepe, eposse, telkom se kantoor besoeke is dit nogsteeds NIE uitgesorteer nie. Intussen verloor my ouers elke maand vir meer as 2jaar R40 vir bank onkostes op elke maand die geld terug te laat betaal en Telkom stop nogsteeds nie die debit orders nie. Raak nou belaglik
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)