cD
corne D
1 reviews | Active since Jul 2017
21 Jul 2017, 09:50
Telkom deals

Wil net almal waarsku.

Telkom se deals is pateties.

Hulle vinnig om jou geld te vat maar jy wag en wag en wag maar kry geen produk nie. Jy kry hulle ook. ooit in die hande nie

die call back werk ook nie

nee wat tlkom is pateties bly weg

ps jammer ek moes n ster kies ⚰️

Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)