1 reviews | Active since Mar 2022
Telkom Cellar is pateties Ek het January 2023 aansoek gedoen vir n Double Deal ****rak
Hulle my ge****ak al my besonderhede geneem my n sms gestùur dat die Cellphone oppad is Ek het die Tellefoone ontvang en kon vir my seun een gee vir sy verjaardag einde Januarie
Einde February moet die aftrek order afgaan ek tel op dit gaan nie af , ek bel hulle al die inligting wat hulle het is glad nie myne nie,hulle wyer om my te help ,ek moet ingaan na n telkom winkel ,ek maak so ek staan n hele uur voordat ek gehelp word ,1 van die dames help my sy verander alles sy kon nie eers verstaan hoe dit gebeur het nie,ek moet n bedrag betaal van R598 ek betaal dit,nogstees is lyn geblok,Ek gaan weer in ,weer kyk hulle my goed weer nie reg nie ,ek moet nou R1300 Betaal ek betaal dit ,en nogsteeds is die lyn geblok , Ek soek antwoorde niemand kan my help nie,ek wil nie se ek betaal nie want dit my ID maar geen ander info is myne ,ek het fone ontvang
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.