ZD
Zelda D

1 reviews | Active since Sept 2013

06 Oct 2015, 06:39

Telkom Cape Gate slegte diens

Cape Gate Telkom het baie slegte diens. Ek was in die winkel (02/09/15) om vorms in te vul vir die nuwe wireless telefoon lyn, die ou het gese dit sal 7 dae vat. Toe ek weer in die winkel kom (10/09/15) en navraag doen word daar vir my gese my details is nog nie op die sisteem gelaai nie en die fone is uit voorraad. Ek was weer in die winkel(27/09/15) nog steeds uit voorraad en nog steeds is niks op die sisteem gelaai nie. .Toe mail ek die bestuurder Riaan (28/09/15 en 02/10/15) en ek kry geen antwoord van hom nie, Dit help nie mens bel die winkel nie want niemand antwoord nie! Ek wil net se dis baie slegte diens dat niemand terugkom na n mens toe nie - en vandag is die 06/10/15 - ek gaan na werk weereens winkel toe om uit te vind wat gaan vir wat

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply06 Oct 2015, 09:31
Official
Hello zeldadeysel,

Thank you for making contact with us

This response serves as confirmation that your query has been received and we will contact you soon.

We do apologize for any inconvenience we have cause to you.

Should you need to contact us for any further questions please contact us via Email: ***.


Your reference number is: SM153088

Regards
Luleka
Telkom Social Media Team