1 reviews | Active since Apr 2018
14 Januarie 2018 het ek my persoonlike besonderhede by die Telkom tak in Somerset Mall gaan verander omrede ek onlangs verhuis het. week later ontvang ek 'n sms om te se dat my besonderhede verander het maar dis nie een van die detail wat ek deur gegee het nie. Van daar probeer ek vasstel wat aangaan. 11 Februarie is ek deur Telkom se Bedrog span ge****ak oor 'n Samsung S 8 wat in my naam geregistreer is. Deel die dame mee dat ek glad nie so n foon het nie en dat ek 'n gewone R123.90 se ****rak het waarvoor ek weer data kan byvoeg soos en wanneer ek oor die limiet gaan. Ek is mee gedeel dat ek by die Polisie 'n verklaring moet aflê oor die feit dat dit nie my foon is nie en dit dan na ********** moet stuur. Ek het die volgende saak nommer gekry. ********** 4 en telefoniese bevestiging dat die nommer geblok word. Alle dokumentasie is op 14/02/2018 na Telkom gestuur, verklaring en epos soos gevra en dat die samsung note 8 met nommer ********** nie aan my behoort nie en dat ek geen kennis dra van enige ****rakte nie. Kort hierna kry ek 'n epos om my mee te deel die saak is gesluit. 25/02/2018 stuur ek 'n epos om te se ek is jammer ek aanvaar dit nie want daar is nie eens met my gekommunikeer hieroor nie. so sedert Februarie kry ek 2 keer 'n kennisgewing dat die saak gesluit is. Ek het nou al die Kredietburo ook ingecc op die eposse gestuur aan telkom, maar heellaas gebeur daar niks. nog geen enkele woord nie. So word daar geld van my bankrekening verhaal. Onwettig want ek het nie 'n Samsung ****rak nie - maar Telkom is as aan. Ek het nou al my ****rak gekansaleer. tot op hede nog geen bevestiging gekry of dit ontvang is nie. Dis uiters swak diens. ek kan nie verantwoordelik gehou word vir 'n ****rak wat myne is nie. Hulp sal waardeer word want ek wil my geld terug hê
Good Day
Thank you for allowing us the opportunity to assist further on your query.
An agent will be assigned to further investigate, assist and provide feedback on this matter.
Make sure you post a “Private Reply” to protect your personal information and allow us to view the details.
We sincerely apologize for the inconvenience.
Kind Regards
Tumelo
Best regards,
Good Day
Thank you for allowing us the opportunity to assist further on your query.
An agent will be assigned to further investigate, assist and provide feedback on this matter.
Make sure you post a “Private Reply” to protect your personal information and allow us to view the details.
We sincerely apologize for the inconvenience.
Kind Regards
Tumelo
Best regards,
124,172 total reviews on Hellopeter
Start replying to reviews
Upgrade to a verified profile to respond to customer reviews and build trust.
Upgrade your profile© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.