1 reviews | Active since Oct 2019
Telkom
Telkom het die swakste diens wat daar nog is. Ek en my vrou het in Brooklyn mall, Pretoria. ń Fibre ****rak uitgeneem. Eers wou die vrou ons nie help nie. Die hulp was pateties gewees. Ons het haar verduidelik dat ons ń fibre box het en ons wil dit net weer aansluit het sy vir ons gesê dat dit geen probleem is nie. Die mense sal ons ****ak om dit te aktiveer. Wel nadat ons gevra het of dit by pakket insluit het sy ons belowe dit doen en dat daar geen koste aan beyrokke is nie. Na vyf keer se sê en seker maak dat dit lte pakket is van R 649. Het sy ons verseker dit is. Die tv box het ons nie eers by gekry nie. Met ń skok het die vrou ons op die duurste pakket gesit. Daarby was die diens by Menlon Mall net so swak gewees, nadat ons als wou kanseleer. Die bestuurder, het gesê die vrou moet ons op die regte pakket sit en ń call lock vanaf die rekening afdeling vir ń krediet. Wat ook nie gebeur het nie. Telkom het gesorg dat die rekening deurgaan met ń bedrag van R 2400 vir iets eat ons nie eers voor gevra het nie.
