1 reviews | Active since Jul 2013
Telefoon wat meeste van die tyd nie werk nie
Goeie more, ons het baie probleme met Telkom. Die foon werk meeste van die tyd glad nie. Op dae wat ons gelukkig is werk die foon van so rondom 9 uur die oggend tot so rondom 7 uur die aand. Die tegnisie wat op Colesberg is doen hulle uiterste bes om iets aan die saak te doen maar dit is vir hulle onmoontlik om enigiets te doen as die maatskappy, dit is nou Telkom, hulle nie van die nodige toerusting voorsien om die stelsel heel en werkend te hou nie.

Ons het nie selfoon ontvangs op die plaas nie en die telefoon is al wat ons kan gebruik om met enigiemand te s***el. Die probleme hou nou al maande aan en dit lyk of dit net al hoe slegter met die foon gaan. Ek hoop daar is imand in Telkom wat aandag aan die probleem kan gee want dit is vir ons 'n baie groot probleem dat kommunikasie so onbetroubaar is.

Baie dankie

NIcolaas du Plessis
Thank you for making contact with us.
Please be assured that this matter has been escalated to the relevant department and feedback will follow.
Your reference number is SM109748.
We apologise for any inconvenience caused.
Kind regards
Igsaan Damon
Telkom Social Media Team
Thank you for making contact with us.
Please be assured that this matter has been escalated to the relevant department and feedback will follow.
Your reference number is SM109748.
We apologise for any inconvenience caused.
Kind regards
Igsaan Damon
Telkom Social Media Team