GVdm
Gert Van der merwe

1 reviews | Active since Jun 2019

07 Jun 2019, 08:53

telecom are steeling costumers money

Gooie dag ek is baie teleer gesteld in telkom. in 2018 het ek na n nuwe huis getrek. ek het na telkom toe gegaan en hulle gevra om my lyne na my nuwe adres te skuif, dit was in 2018 mart, na n maand het ek weer gegaan en gevra wat aan gaan hoek my lyn nog nie geskuiv is nie. na dat die dame my n lang stoorie vertel het , het ek besluit om my lyn tekanseleer, ek het by haar gesit net dat sy vir my kan se jammer hulle van lyn af. ek moet die vorem voltooi sy sal dit in sit so dra hulle weer op lyn is. met die weete is ek daar weg. ons is nou in jun 2019 en ek kry nog elke maan n reking wat se ek moet die lyn betaal. hulle my nou oorhandig aan vvm prokerweers, ek het nie n telkom lyn wat ek kan gebruik nie en nog minner hulle inter net, hoekom moet ek vir iets betaal wat ek geen gebruik van het nie die email adres wat hulle se ek moet my kanselasie na toe stuur werk nie. die tak wil dit nie vir my doen nie se net ek moet dit aan lyn doen. hoe doen ek dit as mens al die goed moet teekin . ek is rerag nie gelikag met telkom nie, hoeveel mense se geld steel hulle net nie. die reking roop net al hoe hoor. ek gaan nie die reking betaal nie, die personeel in die telkom tak by middelburg malle is rerag nie opgely om hulle werk tekan doen nie hulle het geen mense verhouding nie en is ongeskik.

0
Replies (0)