Takeing me for a fool
<p>Geagte Telkom.</p> <p>Van die 19 Aprill het ons vir julle gelaat weet dat ons telkom lyn nie reg werk nieJulle het verskei ongekwalifiseerde mense nas my toe gestuur. Selfs vir my gese dat die water in my geut die oorsaak is vir my swak lyn en lae internet spoed.. Nou word ek vir onnodig uitroep gefaktuur. TELKOM ek soek n bestuuderr van telkom om met my n afspraak tereel sodat ons die kan uit sorteer voordat ek icasa toe gaan.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)