1 reviews | Active since Apr 2018
Taamlik moeg vir Swak diens
My man het sy nommer geport van een provider na Telkom, die Maandag 16de April 2018 was sy nommer reg en kon mense hom ****ak op nuwe foon. MAAR ek en 'n paar ander mense kon hom nie s***el nie. Ek het my vorige provider ge****ak maar alles reg afgehandel aan hulle kant ek het my man het Telkom ge****ak en hulle het vir hom gese die probleem le aan die ander provider se kant, op Vrydag 20 April 2018 het ek Telkom weer ge****ak, hulle het my verseker hulle gee my info deur vir die bestuur en dat hulle die probleem binne 48 uur sal uitgesorteer he. Dis vandag 25 April 2018 9:10am en ek kan steeds nie my man s***el nie, geen Telkom persoon het al terug gekom na my versoek nie. My man gaan vir 2 aande nie by die huis wees nie en ek sit met 'n 3jarige so ek dink nie dit is onredelik van my om te se ek is nou taamlik moeg vir swak diens nie. Oor 2maande moet ek ook upgrade en Telkom sou ook my opsie gewees het maar na die PROBLEEM sal ek eerder iemand ander oorweeg.
