FVdW
Frikkie Van der Walt

1 reviews | Active since Mar 2016

15 Mar 2016, 19:29

Swakker as Eskom!!!

Met eskom kry mens meer en beter diens as by Telkom. Hulle Adsl diens is swak en stadig. Die meeste spoed wat ek uit my 4mg lyn kry 1.14. Dit is as die diens werk!!! Bel een departament en wag 15 min om deur te kom om n probleem op te los, word dan na die volgende departament deur gesit, nog 15 min, om die volgende probleem op te los. Hulle sms stelsel werk nie,volgens my. Ek wag nou al 6 werks dae. Die gehalte van die produk wat hul lewer is nie nasteby so goed as wat hul voor gee nie. Ek sal niemand ooit aanraai om by hulle hierdie produk of diens te koop of gebruik nie.

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply15 Mar 2016, 22:23
Official
Hello Frikkie14086,

We sincerely apologise for the inconvenience.

Kindly note that this matter has been escalated to our technical department and feedback will follow.
Your reference number is SM213620

Regards,
Hilary
Telkom Social Media Team