jA
johann A

1 reviews | Active since Mar 2019

08 Mar 2019, 13:32

Swak Telkom diens

Ek het my telefoon rekening by Telkom nr ********** 585 die 11/01/2019 gekanselleer ,

maar nog steeds ontvang ek `n maandelikse rekening van Telkom.

Ek dink julle diens is baie swak en kan julle glad nie aanbeveel nie.

0
Replies (0)