AV
Adele V

1 reviews | Active since Jul 2018

09 Jul 2018, 17:26

Swak Telkom

Op die 25ste Junie het ek my landlyn rapporteer. Daar was n tegnikus wat kom kyk het, die hele dag spandeer om te probeer kyk wat aangaan en toe gery. Van daar af is nog niks weer gedoen aan die probleem nie en dis nou 2 weke later. Dit is belangrik dat my landlyn moet werk aangesien dit my hoof bron van kommunikasie is. Dit is swak om n probleem so lank te los en al wat mens kry as jy opvolg is dat daar word gewerk aan die probleem! Niemand kan verder enige ander inligting verskaf nie.

0
Replies (2)
Telkom
Telkom's reply17 Jul 2018, 08:02
Official

Hello AdeleVermaak

The fault has been caused by cables that has been damaged by an unknown party. Unfortunately because the cables needs to be replaced it does take longer than a normal line fault to repair.

Currently they are awaiting material from the supplier. We have escalated the fault to the managers responsible for the repair for a possible estimated time of repair. We awaiting feedback and will be in contact with further progress.

Regards

Noleen

Telkom Social Media Team

Best regards,

AV
Adele V's update03 Aug 2018, 16:36
Reviewer Update
Hi Noleen Kan jy asb vr my n update gee oor die probleem? Dit is nou al amper 2 maande wat ons sonder n foon moet klaar kom. En tog word daar verwag dat die huur van die foon moet betaal word en al die kostes wat daarmee saamgaan maar die landlyn kan nie gebruik word nie. Gaan ek vergoed word vir die tydperk wat ek nie gebruik gehad het van die foon nie? Soos ek al gesê het dit is my hoof bron van kommunikasie. My familie en kinders kan my nie in die hande kry nie so selfoon rekenings skiet die hoogtes in as gevolg die probleem. Asseblief as jy vir my terugvoering kan gee oor die storie.