NP
Nicolaas P
1 reviews | Active since Jul 2013
02 Aug 2018, 11:47
Swak swak diens
Ons woon op 'n plaas in die suide van die Vrystaat, hier is nie selfoonontvangs nie en al kommunikasie wat ons het is Telkom. Ons sukkel al maande met die foon en nou gaan dit al erger. Die lyn is so swak dat ons omtrent nie kan hoor wat die ander persoon sê nie, meeste van die tyd werk die foon glad nie. Ons kon in die begin die foon rapporteer maar nou ook nie meer nie. Dit is ons enigste manier van kommunikasie en dit werk nie meer nie. Ons moet nou 5 Km ry om met die selfoon mense te bel. Ons foonnommer is ********** . Hoop julle kan ons help. Baie dankie.
Helpful (0)
Replies (4)0
Replies (4)NP
Nicolaas P's updateReviewer Update
03 Aug 2018, 14:03Noleen is dit nou 'n nuwe fout nommer of is dit dieselfde een as maande gelede? Ek sal bly wees as julle my kan help. Dit is regtig moeilik soos dit nou is.
NP
Nicolaas P's update03 Aug 2018, 14:03
Reviewer Update
Noleen is dit nou 'n nuwe fout nommer of is dit dieselfde een as maande gelede? Ek sal bly wees as julle my kan help. Dit is regtig moeilik soos dit nou is.
NP
Nicolaas P's updateReviewer Update
24 Aug 2018, 14:14Net 'n opvolg. Telkom het nog niks aan die probleem gedoen nie en ons sukkel steeds. Ek kan nie glo dat daar duisende mense vir Telkom werk en hulle kan nie eers een telefoon regmaak nie. Dalk doen hulle dit net nie meer nie of kan dalk nie meer nie?
NP
Nicolaas P's update24 Aug 2018, 14:14
Reviewer Update
Net 'n opvolg. Telkom het nog niks aan die probleem gedoen nie en ons sukkel steeds. Ek kan nie glo dat daar duisende mense vir Telkom werk en hulle kan nie eers een telefoon regmaak nie. Dalk doen hulle dit net nie meer nie of kan dalk nie meer nie?
NP
Nicolaas P's updateReviewer Update
24 Sept 2018, 10:42Net 'n opvolg. Telkom het nog niks aan die probleem gedoen nie en ons sukkel steeds. Ek kan nie glo dat daar duisende mense vir Telkom werk en hulle kan nie eers een telefoon regmaak nie. Dalk doen hulle dit net nie meer nie of kan dalk nie meer nie?
NP
Nicolaas P's update24 Sept 2018, 10:42
Reviewer Update
Net 'n opvolg. Telkom het nog niks aan die probleem gedoen nie en ons sukkel steeds. Ek kan nie glo dat daar duisende mense vir Telkom werk en hulle kan nie eers een telefoon regmaak nie. Dalk doen hulle dit net nie meer nie of kan dalk nie meer nie?
NP
Nicolaas P's updateReviewer Update
19 Nov 2018, 16:48Ons foon noog steed stukkend, dit lawaai so dat ons nie enigiemand kan hoor praat nie maar dit is die heelbeste wat Telkom nou kan doen. Ek het met hulle gepraat en hulle het nou gesê dat hulle nie meer langer die sisteem wat ons gebruik, kan of wil in stand hou nie. Ons moet nou 'n ander sisteem gebruik wat met 'n sate****skottel werk.
Dit is alles goed en gaaf maar die koste is skrikwekkend.
Installasie : R3 200.00 (Kan oor 24maande afbetaal)
Maandelikse huur : R499.00
Ingesluit is 1Gig se data. As ons meer data nodig het moet ons 'n ander pakket vat waarvan die maandelikse huur nog baie hoër is.
Ek is vir die laaste 32 jaar al 'n kliënt van Telkom en dit is hoe hulle met mense op die platteland werk.
NP
Nicolaas P's update19 Nov 2018, 16:48
Reviewer Update
Ons foon noog steed stukkend, dit lawaai so dat ons nie enigiemand kan hoor praat nie maar dit is die heelbeste wat Telkom nou kan doen. Ek het met hulle gepraat en hulle het nou gesê dat hulle nie meer langer die sisteem wat ons gebruik, kan of wil in stand hou nie. Ons moet nou 'n ander sisteem gebruik wat met 'n sate****skottel werk.