1 reviews | Active since Jan 2011
Swak diens van Telkom
Ons telefoonkabels is 3 weke terug glo gesteel. Elke keer as mens telkom ****ak, is hulle besig om dit te hetstel. Donderdag word gesê dat paar huis nog nie gekoppel is nie. Ek moet hulle Maandag weer ****ak. Toe ek nou bel word ek ingelig dat die kabels nie vervang gaan word nie en dat ons moet oorgaan na vesel. Hulle is nog besig on vesel in die ongewing aan te bring. Ins het 2 opsies: wire less of dan nou vesel. Probleem is, ons ontvangs is baie swak hier. Ons sukkel met selfoonontvangs. Verder is ons krag so wisselvallig dat as daar onderbrekungs is, wat gereëld gebeur, vir ure, sal ons geen kommunikasie hê nie. Hier is baie senior mense wat in die o gewi g woon, wat staat mask op hul landlyne, wat nie vesel kan bekostig nie. Nou wat nou? Hier word absoluut teen ibs gediskrimineer. Ek vermied die kabbels is dalk ook moedswillug beskadig toe hulle besig was met lê van die vesel. Nou moet ins gewone mense daaronder lei. Hierdie situasie is onaanvaarbaar. Ons word nou gedwing om iets te gebruik wat ons nie wil hê of kan beskostig nie. Hierdie is nie lewens verbeter nie maar verswak ons omstandighede.
