SWAK DIENS - TELKOM
Goeie more
Ons wag nou al 8 maande vir ons gratis Range Extender wat ingesluit was by ons pakket wat ons al in Des 2018/Jan 2019. Vir 8 maande bel ek elke week, elke **** dieselfde verskoning "geen stock". Dit is NONSENS. Hoeveel keer het die persoon nie al gese hulle log 'n call nie. NIEMAND bel terug nie. Ek begin nou moedeloos raak met Telkom en hulle slegte diens. Kan ons asb die range extender kry. ***)
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)