1 reviews | Active since Feb 2015
Swak diens deur Telkom se call centre
My foonlyn en internet is sedert 30/1/2015 buite werking. Ek het dit op 31/1/2015 by die Telkom winkel, Tygervallei gerapporteer aangesien die call centre se automated fault reporting buite werking was. Dinsdag (2/2/2015) het ek 2 voicemail boodskappe van ene Nellie by Telkom gekry dat sy sien my lyn en internetkonneksie is herstel hoewel dit nie die geval was nie. Ek het die call centre weer ges***el en met ene Dorcas gepraat. Sy het bevestig dat sy 'n tegnikus na my huis gaan stuur die middag om die probleem uit te sorteer. Nodeloos om te se wag ek steeds vir die tegnikus. Woensdagoggend (3/2/2015) toe ek die call centre weer bel toe word ek meegedeel deur Fikile dat die fout wat ek gerapporteer het aan hulle kan gesluit is aangesien dit uitgesorteer is. Weer moes ek 'n 'fault reporting' doen (3/2/2015) en sedertdien kom ek nie deur na die call centre nie en is die diens nog nie herstel nie.
Thank you for making contact with us.
Please be advised that your query is being attended to and feedback will follow.
Your Reference SM86925.
We apologise for any inconvenience caused.
Regards,
Launa Molapo
Telkom Social Media Team
Thank you for making contact with us.
Please be advised that your query is being attended to and feedback will follow.
Your Reference SM86925.
We apologise for any inconvenience caused.
Regards,
Launa Molapo
Telkom Social Media Team
