MJ
Marinda J

1 reviews | Active since Oct 2018

31 Oct 2018, 11:22

Swak diens

Ek het n ****rak gehad met telkom van jan 2015 tot 2017 Nadat die ****rak verby is het ek nog prepaid nog vir 3 maande aangehou maar by hul tak in kollonade die 24 april 2018 gekanselleer, het my bewyse, hulle het steeds nog elke maand afgetrek wat ek laat terugskryf het deur my bank en later my rekening moes kanselleer om van hul ontslae te raak, daar is net niemand met wie mens dit kan opneem nie, kom elke keer by vers****ende persone uit en elkeen skep n nuwe saak nr en so hou hulle aan,

Nou ontvang ek aanhoudend dreigemente van new dept plek dat hulle my gaan aangee verduidelik aanhoudend en stuur bewyse maar hulle hou net aan.

0
Replies (0)