1 reviews | Active since May 2016
Swak Diens
Ek het die 12 Desember 2017 aansoek gedoen vir n sim kaart aanleenlik vir Freeme -unlimted by Telkom Wonderpark.nie aleenlik dat hulle tot nou toe nog nie n uitsluitsel gegee het nie ,het hulle geskuif en niks op hulle vensters gesit nie.Al wat hulle se hu8lle het die terein ontruim maar glad nie gese waarna hulle skuif nie.Dit is alleenlik n swak diens . ek het aansoek gedoen so gemeld hierbo en na 48 ure ge***el ********** en hulle het my meegedeel dat dit 72 ure neem.Ek het vrydag half 10 ges***el want dit is toe na 72 ure om te verneem of my aansoek sukses vol was. Op die stadium na ek weet nie vir hoelank n mens moet wag nie se hulle vir my daar het iemand binne n week met dieselfde adres aansoek gedoen het vir die sogenaamde freeme. en nou moet hulle n credit check op my doen.Ek het prober verduidelik dat dit het niks met die adres te doen nie hoe meer se hulle dat dit dieselfde adres is.jy kan nie met die oninteligente mense redeneer nie want hulle verstaan dit nie. Aan my is gese dat ek die uitsluitsel die naweek sal kry wat ek ook nog steeds op wag. wat het hulle dan gedoen in die eerste 72 ure wat hulle gese het dit neem solank.M.a.w. hulle het absuluut vok------- gedoen en net die buck gepass om ontslae van jou te raak. ja salarisse en groot ook wil hulle he om vok--- tedoen en hoop maar die geld droog nie op nie want aansoekke wal hulle n eksra R991 p.m. sou gee kry hulle nie want dit is die traagheid van diens wat hulle lewer. word wakker daar en kyk of julle n diens kan lewer as om geld te steel om nie julle wek te doen nie,......
Good day paulryk1,
Thank you for making contact with us.
Please be assured that this matter has been escalated to the relevant department.
Your reference number AI*** is being attended to and feedback will follow.
We apologise for any inconvenience caused.
Kind regards,
Igsaan
Telkom Social Media
Best regards,
Good day paulryk1,
Thank you for making contact with us.
Please be assured that this matter has been escalated to the relevant department.
Your reference number AI*** is being attended to and feedback will follow.
We apologise for any inconvenience caused.
Kind regards,
Igsaan
Telkom Social Media
Best regards,
