1 reviews | Active since Jul 2015
swak diens
Ek het vandag Telkom toe gery in Cape Gate om vir my data te gaan koop. Toe ek daar kom staan die ry uit by die duur. Ek het net daar om gedraai want ek weet hoe lank staan mens daar. Het dit al baie oor gekom. Het weer terug gegaan vir die 2de keer en nog steeds staan die ry by die duur uit. Het maar toe gaan sit en koffie drink by n koffie winkel sal nie die naam noem nie. Na n uur het ek weer terug gegaan Telkom toe en daar was nie meer n ry nie. Het by toonbank gaan staan en wag vir hulp. Daar was net 2 mense in winkel om jou te help. Ek het toe gevra of ek gehelp kan word maar daar was niemand wat my kon help nie. Hulle het net gese ek moet wag. Die 2 mense was besig met ander mense en dis n lang storie. Al wat ek wil doen was om data te koop wat nie eers 2 min sal neem nie. Maar hulle het niemand om jou daarmee te help nie. Swak diens!!!.ek bly in Kuilsrivier en hier by ons in die Mall was daar n mooi groot Telkom tak maar hys weg gevat. Nou moet ek die ongerief he om verder te ry en na n baie kleiner een te gaan. Nog steeds sit ek sonder data want ek kon regtig nie verder wag tot ek eendag gehelp kon word nie. En dan was die diens van die mense daar baie onpersoonlik. (nors)
Thank you for making contact with us.
Please be assured that this matter has been escalated to the relevant department and feedback will follow.
Your reference number is SM123089.
We apologise for any inconvenience caused.
Kind regards
Ilhaam
Telkom Social Media
Thank you for making contact with us.
Please be assured that this matter has been escalated to the relevant department and feedback will follow.
Your reference number is SM123089.
We apologise for any inconvenience caused.
Kind regards
Ilhaam
Telkom Social Media
