CC
Charlotte C

1 reviews | Active since Nov 2013

15 Feb 2016, 21:21

Sukkel met telefoonlyn vir 11 jaar as dit reen

Ek het die lyn al 2 keer gerapporteer. As dit reen is die lyn dood. Telefoon en Adsl lyn. Maak dit net tydelik reg as dit 2 n week reen is die lyn dood twee keer n week. . Maar ek moet elke maand die volle rekening betaal maar het drie kwart van die week geen diens. Om die probleem te rapporteer na jy n uur aanhou . Gebeur niks. Jy kan nie kla oor telkom se diens nie. Want daar is geen diens nie. Ek sal telkom nooit in ,y lewe vir enige iemand aanbeveel nie. Die swakste diens in die hele wereld. Versoek een van die senior bestuurders moet my bel maar dit gebeur ok nie. Uiters uiters swak. Kla al 11 jaar oor dot en word elke keer verseker die probleem is opgelos. Glo nie telkom us bevoeg om dit reg te maak nie

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply16 Feb 2016, 07:14
Official
Hello CharlotteCampbel,

Thank you for making contact with us


This response serves as confirmation that your query has been received. Please be assured that we have tasked our team to attend and provide feedback as soon as possible.


***


Regards
Keagan
Telkom Social Media Team