iP
izanne P

1 reviews | Active since Jan 2016

24 Jan 2016, 17:24

Sukkel met landlyn wat of altyd dood is of uitsny

Ons sukkel vreeslik met ons landlyn. Die mense om ons sukkel net so met hulle landlyne. Ek het al 'n epos aan telkom gestuur waar die tegnikus ons terug gebel het en gese, dat hul bewus is van die probleem maar hulle sukkel om die probleem reg te maak. Ons kan nie vir 'n foon betaal wat of altyd dood is of uitsny terwyl ons praat nie. Ons nommer is ***

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply25 Jan 2016, 01:06
Official
Hello triksie,

Thank you for making contact with us.

please email your query in english at *** and also include your affected phone number and contact details.

your reference number is : SM191996


Regards
Tumelo
Telkom Social Media Team