1 reviews | Active since Jan 2017

06 Jan 2017, 15:16

Sukkel met landlyn

<p>Ons sit al van begin Nov. sonder n landlyn. Na vele sms'e en selfs n telefoon oproep van hulle af, het hulle steeds nog niks kom doen nie. Dit is onaanvaarbaar, ons betaal nou al vir 2 maande lyn huur maar het geen diens wat ons kan gebruik nie.......</p>

0
Replies (0)