ME
Manie E
1 reviews | Active since Apr 2019
16 Apr 2019, 21:55
Stay away from Telkom, they offer 10mbs but you get max 5mbs and I pay R899 for this ******* deal
Ek het my Adsl Internet lyn opgegradeer na LTE 10mbs. Vir lank was my inntwenet 4 min aan en 4 minute af. Ek het dit gerapporteer en is reggestel.
Ek betaal R899 per maand om uncapped 10mbs te ontvang. Ek sukkel om 5mbs te ontvang. Ek stuur daagliks vir hul fotos van die lesing en ignoreer jou net. Maw Telkom steel die helfte van my premie en vee hulle af aan jou. Ek het vir hul gesê ek wil die ****rak kanselleer en hul reageer glad nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)