MR
MP R
1 reviews | Active since Sept 2016
18 Oct 2021, 11:12
So Gatvol vir Telkom
Is so gatvol vir Telkom hul laat ander mense goed op my rekening sit Trudon Yellow pages. My naam en nommer is nie eers in die Yellow Pages nie. ****ak Telkom en al wat hulle sê ek moet self met Trudon praat. Hulle kan mens nie mee praat nie kan net deur epos. Sukkel 7 Maande en op `n dag kry ek epos waar hulle erken dat die diens as `n fout op my rekening gesit is en dat terug betaling gereël sal word. Nou is alamal dood stil en vanoggend is my lyn af gesit Ek is so gatvol dat niemand hulle werk doen nie en maak net wat hulle wil
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)