SB
Shaakirah B
1 reviews | Active since Dec 2015
25 May 2023, 13:20
slegte diens oor en oor
daai mense wat daar werk die vrouens is almal ongeleered jammer om dit so te stel maar ek nou baie be***.Ek nommer 17 die vrou wat nommer 20 is stuur die kind voor my in.Nadat ek ek vra het of ek gou game toe kan gaan waar altwee ja gse het.Ek niemand se pop nie en sal almal vertel van Telkom zevenwaght se slegte diens .En die al velle kere gebeur as hulle nie rondstaan of 3 toe 4 op breaks gaan nie is hulle net ***ken lui.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)