EM
Eugene M
1 reviews | Active since Aug 2019
24 Feb 2022, 19:09
Slegte diens en geen internet nie
Telkom se help nommer hou nou al aan vir 1:35 om iemand te kry wat my kan help geen internet nie en ek verloor geld op my aandeel mark.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)