1 reviews | Active since Aug 2018
Slegte diens
TELKOM FIBRE Is daar enige iemand wat werk vir telkom fibre wat die *** by my huis kan kom uitsort.gatvol gatvol gatvol. middel maart geinstalleer. Package:20mb lyn uncap/unshape.+lit device vir tv+free installation.(rede dstv afsit) Complaint Lit device nog nie ontvang Lyn hardloop teen 10mb(technical verlede sat reg gemaak) Geen rek al ontvang sms notice account in the rear. Het nie eers rek besonderhede nie. Hulle het my epos adres verkeerd tussen signed ****rak en hulle billing dep. Gister ontvang via epos na 30min op foon. Rek is nou sommer gelaai met rente na hulle nalatigheid. Moet betaal vir 20mb maar hardloop net teen 10mb vir 2maande. Kan nie lit device kry nie.rekening eers gesettle word dan kan ek hom kry al is dit deel van die package wat hulle aan my verkoop het. 2keer al in telkom tygervallei gewees, hopeless.hulle woorde ons is net n sales kantoor en mnr hoef nie so te praat nie.Ek sal .... praat soos ek wil as julle nie julle .... werk kan doen nie.sort die *** uit dis al wat ek wil he. Seker al 3-4keer ingebel dan moet ek praat met sales-billing-technical (1uur elke keer) Dis asof die mense vir vers****ende besighede werk.hulle gesels nie onder mekaar nie dis nou jy as klient se werk om vir piet in sales,jan in technical.sarah in billing te bel en dan weer terug te bel en die boodskap tussen mekaar te verspei.f..... dit! Ek het nie tyd vir dit nie.as iemand kan help.sal baie waardeur word.as ek nog een keer moet hoor please hold dan kots ek.my nr ********** 717
Good day
Thank you for making contact with us. Please be advised that your query is being attended to and feedback will follow.
Your ***
We apologise for any inconvenience caused.
Regards,
Moenieb.
Telkom Social Media Team.
Best regards,
Good day
Thank you for making contact with us. Please be advised that your query is being attended to and feedback will follow.
Your ***
We apologise for any inconvenience caused.
Regards,
Moenieb.
Telkom Social Media Team.
Best regards,
