EVDM
Esme Van Der Merwe

1 reviews | Active since Mar 2014

02 May 2018, 15:08

Slegte diens

My ma wat n pensionaris is word bevark deer Telkom. Hulle se hulle kanselleer ****rakte en doen nie. Sit selfoon nommers: ********** 295, ********** 185, ********** 251 op haar ****rak wat nie eens aan haar behoort nie en dan dreig hulle om haar te oorhandig aan prokereurs as sy dit nie betaal nie. Sy betaal dit toe en hulle se binne 72uur sal hulle terug kom na haar toe. Nog geen terugvoer. Die besonderhede op die ****rak is nie eens hare nie. Gaan jy in na die Telkom winkel kry jy net geen antwoorde nie. Ek krap nie R5500 agter elke bos uit vir foute wat Telkom maak en dan kom hulle nie terug na jou toe nie. Bitter swak diens en as dit nie uitgesorteer raak nie gaan ek dit verder moet vat.

Ons wag die 19de April by die tak in Cape Gate en die bestuurder is of net nooit daar nie of besig. Was toe toevallig daai dag daar. Hy het die vals nommers aan ons voorsien soos hier bo genoem en sou my ma die volgende dag bel asook dokumentasie aan my epos.

Nog niemand het enige verdere ****ak met ons gemaak nie. Jy word met die hof gedreig en om oorhandig te word oor nommers wat nie betaan nie. Ek wil nou antwoorde he van waar my geld is en hoekom niemand terugvoer lewer nie.

Ek gaan ook alle moontlike koerante ****ak tot en met ons antwoorde kry.

Ek kan op die nommers onder ge****ak word of Mev Bester (my ma in wie se naam dit is) by ********** of ********** of ********** .

Baie dankie

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply15 May 2018, 07:27
Official

Good day

Thank you for making contact with us. Please be advised that your query is being attended to and feedback will follow.

Your ***

We apologise for any inconvenience caused.

Regards,
Moenieb.
Telkom Social Media Team.

Best regards,