Service at telkom
<p>Telkom...... bly op plaas naby Jagersfontein, ek het telkomlyn 3 jaar gelede gekanselleer, ek kry steeds maandeliks rekening, amper R2000.00</p> <p>Telkom het 3jr gelede die foon, skottel en al die lyne verwyder, hoe moet ek dit verstaan?</p> <p>Die landlynnr was ********** </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)