MB
Michelle B
1 reviews | Active since Aug 2021
23 Aug 2021, 08:52
Rekening verkeerdelik - nie ons VAT no of telefoonnommer maar in ons naam!!!!
Ek en my man ontvang elke maand 'n rekening van Telkom af in ons naam. Account no: *** en Service *** met VAT no: ***. Ek was al 4 keer indien nie meer by Telkom om die rekening uit te sorteer omrede die VATno nie ons praktyk se nommer is nie en aangesien die Service Nommer 'n telefoonnomer is in Rustenburg en ons woon in George. Maar let wel die rekening is in my man se naam. Wat staan ons te doen want dit is 'n lost case!!!!!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)