LL
LP L

1 reviews | Active since Jan 2017

28 Jul 2017, 11:42

Poorservice

<p>Ek het voorheen gekla oor die power diens van Telkom by die College court in BLoemfontein. Hier gaan ons alweer. Na die vorige gesukkel om ons Telkom Mobile rekeninge geaktiveer te kry het ek n staat gekry wat n krediet reflekteer. Ek het 8 Mei 2017 met Me Lola Baartman by die tak gepraat en gevra hulle moet dit asb op ons hoof mobiele rekening te krediteer. Sy het op 8 Mei 2017 geantwoord dat dit nie moontlik is nie en dat ek n kopie van my id en afskrif van my bankstaat moet stuur sodat hulle die krediet daar kan inbetaal. Op 11 Mei 2017 het ek die nodige aan haar ge-epos. Op 22 Mei 2017 het ek navraag gedoen omrede die krediet nog nie op ons rekening gewys het nie. Geen antwoord vanaf me Baartman nie. Op 14 Julie 2017 het ek weer navraag gedoen en vir haar gese as sy my nie wil help nie, moet sy my asb van n ****akpersoon se naam en nr voorsien wat wel belang sal stel om my te help. Helaas nog geen antwoord!</p> <p>As enigiemand my sou vra of ek Telkom sal verwys? Wat? Nooit in my lewe nie! Jy kan nie kla oor die diens nie, want daar is nie diens nie.</p>

0
Replies (0)