ZVdS
Zelda Van der Schyf

1 reviews | Active since Dec 2016

29 Dec 2016, 15:53

Poor service

<p>Ons huis se land is op die 20st Ddesember raak geslaan deur weer lig. Ek het dit die 21st aan telkom geraporteer. Ek het hulle toe weer die 23st ges***el om dat niemand nog uit gekom het nie.</p> <p>Ek het dit toe gelos tot gister die 28st toe is ek oor na Cradelstone waar daar 'n telkom tak is. ek het weer die call center gebel en daar met 'n dame gepraat en sy kon my toe nie se wanner iemand sal uit kom om ons foon line te kom reg maak. Ek het gese dit is onaanvaarbaar en ek wil met met haar bestuurder praat. ek het aan gehou na 'n ruk se sy haar bestuurder is nog besig kan sy my besonderhede neem en die bestuurder sal my terug bel. Na twee uure het ek weer terug gegaan na die telkom winkel en weer gebel omrede ek geen oproep ontvang het nie. Ek praat toe met Hopefull en se vir om die sefde storie. En dat dat ek dit nou uitgestorteer wil he. Ek kom toe nie reg nie Ek vra om met sy bestuurder te praat ek praat toe met sy bestuurder wat self self se dit is onaanvaardaar dat dit so lak vat hy sal 'n plan maak. En hy belowe iemand sal uit kom. Teen 2uur van dag het nog niemand van telkom uitgekom nie. Ek bel to weer net om weer met Hopefull te praat en uit te vind dat daar nie iemand gealokeer was om na ons uit te kom nie. Ek vind dit uiters swak en onaanvaarbaar. ek will he telkom moet my R400 petrol geld gee omdat ek moes ry na een van hulle winkels plus ons ons totaale telkom rekening betaal wees die feit dat on nie ons foon kon gebruik nie en ook my selfoon rekenin ten volle betaal omdar ek van my sell foon af moes bel om uit tevind waat aan gaan. Ek eies ook van hulle dt hulle iemans sal uit stuur nie later as more die 30st om ons land lyn te kom reg maag .</p>

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply30 Dec 2016, 08:35
Official

Thank you for making contact with us.

Please be assured that this matter has been escalated to our Technical Team, please privately reply with your affected number and fault reference number.

Your reference number is AI***.

We apologize for any inconvenience caused.

Regards,

Busi

Telkom Social Media Team

***