AB
ARLENE B

1 reviews | Active since Jun 2010

23 Feb 2015, 09:38

PATHETIC PATHETIC PATHETIC

Ek is so moeg vir patetiese diens.Telkom..julle het dit seker al n miljoen keer gehoor maar as julle nie het nie sal ek dit weer se:JULLE DIENS IS PATETIES VERBY!Ek het n Telkom mix ****rak wat ek wil kanselleer. Ek was by 1 Telkom winkel wat my na n ander Telkom winkel verwys het nadat ek reeds 2 keer 10210 gebel het en hulle my gese het dat kansellasies net by n tak gedoen kan word.Die tak het my n nr gegee en instruksies van hoe om die ****rak te kanselleer.Toe ek nou bel (10217) antwoord n Indier vrou en se vir my dat ek n selfoon nr moet bel.Ek verduidelik vir haar dat ek in die tak was en hulle vir my gevra het om 10217 te bel.Ek vra dat sy moet kyk na my telefoon nr *** en seker maak wie ek moet bel aangesien hierdie nou reeds die 5 de keer is wat ek my ****rak probeer kanselleer.Sy laat my toe vir 15 minute aanhou en se vir my dat ek nie n Telkom ****rak het nie.Ek het n ander service provider. Nou wil ek weet...as ek elke maand my rekening by Telkom betaal hoe kan ek n ander supplier he!Ek se toe ek sal maar na Hellopeter toe gaan en toe ek haar 4 keer vra wat haar naam is bly sy stil en antwoord my nou nog nie.As sy my die regte info gegee het sou sy haar naam se!

0
Replies (1)
Telkom
Telkom's reply23 Feb 2015, 09:55
Official
Hello smithland,

We certainly understand and acknowledge why you wanted to bring this matter to our attention.

Please be advised that your query is being attended to and feedback will follow.

Your Reference Number: SM91249

We sincerely apologise for the inconvenience.

Regards,
Launa Molapo
Telkom Social Media Team