1 reviews | Active since Sept 2017
PATHETIC CUSTOMER SERVICE
Ek het lanklaas in my lewe sulke SWAK diens ontvang soos vanaf Telkom (ek's dom). Begin September 'n 24 maande internet ****rak gesluit sonder dat ek VOORAF in kennis gestel is dat EKSELF die internet moet installeer. Wel ek aanvaar dat dit vir baie mense doodeenvoudig is MAAR ek is ongelukkig van die "ouer garde" wat NIKS weet van hierdie tipe installasies nie. Eers is ek van bakboord na stuurboord gestuur om die "rooter" te verkry en na hoeveel oproepe na 10210 en besoeke aan Telkom Cape Gate tak is ek nog nie 1cm nader aan die verkryging van TELKOM internet nie. Volgens wat ek verstaan is TELKOM heel bereid om 'n technician te stuur om te kyk dat die installasie korrek gedoen is MAAR weier hulle om 'n technician te stuur om die installasie te doen. Ek is op die punt om die ****rak en die rooter "erens" by Telkom in te druk van frustrasie en sal GEENSINS Telkom aanbeveel nie. As ek vir die volgende 50 jaar nie weer iets met Telkom te doen het nie, sal dit te kort wees. FEELING HIGHLY FRUSTRATED AND ANNOYED!!!!! Uiters swak diens Telkom!! Ja ek kan nie kla van die diens nie want daar is GEEN diens nie ...
