dB
deon B

1 reviews | Active since Oct 2017

26 Feb 2018, 17:34

Patetiese Tegniese Afdeling

OP 31 jANUARIE 2018 probeer ek telefoon nr ********** 421 te herlaai vir die jaarlikse huur van die spesifieke Pre Paid system wat ek al van 2009 op my naam het, maar daar is ook ********** 489 op my naam, die lyne is albei dood, so rapporteer ek die 1 Februarie vanaf die werksfoon die probleem, al my details word geneem, lyne word getoets en wees geen werkende toestand nie, maar ek sal verwysing nr kry, maar dit is 'n bulk probleem, so gaan daar nog 'n week vermy, GEEN terugvoering nie, bel weer, selfde storie word herhaal, GEEN verwysing nr nie, so verwys ek die aangeleentheid na iemand by jul hoofkantoor, ook geen sukses nie, verlede week loop ek die tegniese bestuurder van Kroonsta raak, waar ek meegedeel word dat iemand WAT NIE SY WERK KEN NIE, MET DIE OPGRADERING WAT TANS IN KROONSTAD PLAASVIND, DIE VERKEERDE KABEL BESTEL HET!!!!Bid jou aan, Telkom wat tegnologies moet vooruit gerat wees, is TEGNIES GESTREMD, ek is nou al amper 'n maand sonder die twee lyne, ek gebruik as Tak Voorsittter van die SA Legioen die ********** 421 nommer om lede te s***el, Hoofkantoor te s***el, fakse te stuur en te scan en te stuur ook, nou moet ek en my vrou taklede s***el van ons selfone af om mense te vra om op 28 Feb 18 hul jaarlikse ledegelde moet te betaal, nou wie gaan my selfone rekenings 'n krediet gee, definitief nie Telkom nie,ek dink dis pateties dat so 'n maatskappy nie eers 'n waardering maak van sy produkte voor dit vervang word nie, die ou optiese kabel is nie versoenbaar op die "nuwe kabel" nie, en nou moet weer 'n ander kabel gelè word, omrede niemand sy HUISWERK gedoen het nie, intussen sit die arme klient nou amper 'n maand sonder enige lanslyn nie, g'n wonder mense stel nie meer in Telkom landlyne belang nie, hierdie twee landlyne wat op my naam is, is die vogende twee wat gaan waai, as jul tegniese mense benodig, vra liewers in die IT Privaat besigheid vir mense wat weet wat hul doen, jul tegniese mense of ****rakteurs IS NIE IN STAAT om die werk te doen nie!!!!!

0
Replies (1)
dB
deon B's update06 Mar 2018, 00:13
Reviewer Update
FEEDBACK in which financial year ????2020 maybe!!!!!!! SORRY don't solve the problem!!!!!!