SS
Sanet S
1 reviews | Active since Mar 2014
22 Dec 2022, 15:47
Patetiese diens van telkom
Asb mense wat hier lees. Moenie met Telkom deel nie. Mens kan regtig nie kla oor hulle diens nie, want hulle lewer nie n diens nie. Ek het hulle op hello Peter gesit agv hulle swak diens, en raai wat, hulle het nie eers die moeite gedoen om op my klagte te reageer nie. Ek wonder of hulle in kompetisie met Eskom is vir die swakste maatskappy in SA. Ek moet seker nie verbaas wees nie, want nes esKOM eindig telKOM op dieselfde.
Telkom julle is pateties om nie eers die moeite te doen om op klagtes te reageer nie, hopelik is julle dae ook getel in die land, want ons kan beslis met beter doen. Iemand wat nog die begrip kliente diens verstaan
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)