1 reviews | Active since Jul 2018
Pateties Telkom
Ref 45CVZ250618 Was op 25 Junie raporteer. Dis nou 10 Augustus en talle sms'e van julle af om te sê julle werk aan die probleem en ook waar julle reageer op my boodskap hier op hellopeter, en nogsteeds werk my landlyn nie. Sopas n sms ontvang waarin julle sê die probleem is opgelos, Die probleem is nie opgelos nie. my landlyn is nogsteeds nie reg nie! Weereens is dit op julle website raporteer. hoe kan julle sê dis reg maar as ek die foon optel is dit dood?? daar gebeur niks. Intussen verwag julle dat mens huur moet betaal vir die foon en mens se rekening moet betaal word. Gaan ek vergoed word die twee maande wat ek nie die gebruik van my landlyn gehad het nie?? dit is regtig onaanvaarbaar en uiters swak
Good day AdeleVermaak,
Thank you for making contact with us.
I have noticed that the fault has been cleared / closed on the system as restored.
We apologise for any inconvenience caused.
Kind regards,
Igsaan
Telkom Social Media
Best regards,
Good day AdeleVermaak,
Thank you for making contact with us.
I have noticed that the fault has been cleared / closed on the system as restored.
We apologise for any inconvenience caused.
Kind regards,
Igsaan
Telkom Social Media
Best regards,
