HM
Hester M

1 reviews | Active since Jan 2021

22 Jan 2021, 08:19

Ontevrede diens

Ons as Gemeente Vryheid Suid-Oos is al sedert Desember 2020 sonder ons telkom lyn. Sedert ons begin werk het 4 Januarie 2021 het ons die lyn al 6 keer gerapportteer. daar het geen sms deurgekom na ons toe nie, al het hul op webwerf genoem dat ons een sal ontvang. Ek hoop iemand kan ons raad gee hoe ons veder kan gaan, ons as kerk het ons landlyn nodig. Dankie Hester

0
Replies (0)