1 reviews | Active since Jul 2017

23 Jul 2017, 16:05

Ontevrede diens

<p>Het in Junie 2017 aansoek gedoen vir "Uncapped internet met telefoon lyn vir R599 per maand" aansoek is goedgekeur. Op 06 Julie 2017 het die tegnikus die perseel besoek en my egter mee gedeel dat daar pype gele moet word vir die kabels van telkom voordat hulle enige iets kan doen bly in kompleks die eienaar van kompleks het die 10de Julie 2017 die pype gele soos daar deur telkom versoek was. Daar was weer 'n afspraak gemaak gewees vir 15de Julie 2017 met telkom, 14:20 kry ek 'n oproep van die tegnikus van telkom en wil my net mee deel dat hy nie gaan kom nie want hulle is besig op 'n ander plek, so het ek gesit en wag vir die heeldag. Tot en met vandag is die lyn nog nie in nie want daar is nou elke keer ander stories eers moet daar 'n "4-pair cabel" gele word en nou word daar weer gepraat van een of ander "equipment" wat telkom moet kom doen. Daar was net op die 6de Julie 2017, 'n tegnikus op die perseel nie weer nie daar is versoek op 'n saterdag die installasie te doen want daar is niemand deur die dag by die woonstel nie. Regtig nie baie te vrede met die diens van telkom nie. Hoop iemand kan my help.</p>

0
Replies (2)
Telkom
Telkom's reply24 Jul 2017, 10:32
Official

Good Day

Thank you for making contact with us.
Please be assured that this matter has been escalated to the relevant department and feedback will follow. Your social media reference number is AI***
We apologize for any inconvenience caused.

Regards

Telkom Social Media Team

Bronwyn

Best regards,

's update24 Jul 2017, 18:41
Reviewer Update

Good day

Thank you for the reply.

Here is my order number: ********** 21.

Thank you