EB
Es B
1 reviews | Active since Nov 2019
01 Oct 2020, 17:47
Onstelde ****rak houer!
Eks baie teleurgesteld in Telkom my ****rak moes die maand geeindig het. Ek het al in die begin van die maand ges***el en self in gegaan by hulle winkel en gese dat ek nie gaan opgradeer nie. Vanoggend staan ek op sowaar het hulle weer aan my die maandelikse data en lugtyd gegee. Ek probeer s***el na hulle call centre niemand tel op nie. Ek is verskriklik onsteld. Baie mense het gese dat dit baie moeilik is om uit n ****rak te kom met hulle maar ek wou nie glo en hulle die benefit of te doubt gee. Maar vandag is ek ooit spyt ek het n ****rak uitgeneem by hulle!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)