Ek het 3 weke gelede aansoek gedoen dat my foonlyn oorgeplaas moet word na my nuwe adres, ek het dit al 4 maal aanlyn gedoen, ek was al by die tak in Walmer Shopping Centre. Ek het die dokument ingevul en ge-epos soos daar aan my gese is. ek het die 10210 nommer al 'n 100 maal ges***el met geen sukses na 30+min se aanhou en my foon is nou in die ander woning soos 'n oop tjek boek, verbind net 'n foon met die lyn en die persoon kan lekker sit en gesels op my onkoste.
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.