1 reviews | Active since Jan 2016
Ek het geen uitweg. Ek was by 'n telkom winkel in port Elizabeth om my staande pakket meer temaak aan gesien ek nie deur kom met my min nie. Ek was aan gewys dat ek langer as 3maande moet wees dat ek 'n groter pakket dan mag vat . Ek sal nie ge penalty word dan nie. Wel ek is toe en nou het ek 'n rekening van R7700. Ek het dit die 12 Desember 2015 gesein en dadelik telkom ges***el. Menige emails en 4 keer Port Elizabeth toe gery. Dit is 70km tot daar. Help my asb want ek het nie die geld. Telkom het die 31 Desember dit gedebiteer en ek het dit weer trug gevat. Ek bel weeklikse hulle want ek wil betaal en nie 'n slegte naam kry nie. Geen antwoord. Die 16 de Januarie was weer 'n debiet. Ek het gebel en vir my is ges? dat die det collecter dit gevat het namens telkom. So ek het 'n slegte naam. Die 20 ste is my foon af gesny en steeds. Telkom bly se dat die sisteem nog nie gesien update het nie. Ek is belowe dat dit die 22 ste sal aan wees. Steeds af. Nou word ek die 23 ste ges? dat ek net moet wag. Ek verloor werk deur geen foon. Geld is af uit my acc. Ek het bankkoste reeds betaal vir die 31 Desember. Moet ek aan hou betaal vir geen diens. HELP ASB <br> Jaco<br> [Email Removed]
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.