KS
Kerine S

1 reviews | Active since Sept 2018

08 Nov 2018, 15:48

Move a Line (WI-FI) Complaint

Ons het verhuis. Selfde dorp. Ander straatadres. Ons sukkel al vir weke dat ons telkom lyn geskuif moet raak. Ek't al velemaal gebel, emails gestuur & selfs "move a line" vorms online, op Telkom se website, ingevul. Hoofkantoor het my al 3 keer ges***el, "gereel" dat 'n tegnikus dit gaan kom doen, maar niemand het opgedaag nie. Wanneer ek Cradock se Telkom s***el, word daar reguit gesê dat niemand my kan help nie, aangesien ek 'n call moet log by head office. Gedoen. Velemaal. No luck. Uiteindelik het een van Cradock se tegnikusse Maandag oggend gekom, maar kon dit nie regmaak nie- Weet nie eers waarom presies nie. Maar, die tegnikus van Cradock is uitstekend. Geen klagtes oor hom nie. Wat vir my onaanvaarbaar is, is die feit dat ons nou al by 8 November trek en ek steeds sonder wi-fi by my huis is- En ek betaal elke maand daarvoor. Op datum. Die tegnikus het werklik probeer, maar iets het gekort en hy kon nie klaarmaak nie. Ek wil asb my wi-fi geskuif he!!! Dit kan onmoontlik nie so lank neem nie!!!!! Dis al weke!!! Dis regtig onaanvaarbaar.

0
Replies (0)