1 reviews | Active since Mar 2017
moeg gewag

ek het in Desember 2016 aansoek gedoen vir n P9lite op die internet.

elke keer moes ek nog bel oor die foon.

daar was geld afgetrek om te kyk of my rekening geldig is.

toe ek in Januarie 2017 bel is die fone uit stock uit

toe weer bel in Januarie 2017 die stock is ontvamd sal dieselfde dag nog n tracking nr kry wat nooit gebeur het nie.

in Februarie 2017 toe ek weer bel is die aansoek weer vir rekening afdeling gee.

toe ek die 15 de Februarie bel toe is daar weer nie stock nie.

vandag 6 Maart 2017 bel tel hulle op maar niemand kan my n antwoord gee nie.

punt van die storie is dat hulle diens uiters swak is aangesien ek elke keer moet bel.

ek ek het bog glad nie n foon nie.

maar laat jou landlyn agter is dan sny hulle hom vir jou nou af.

baie baie terleurgesteld

Good Day
Thank you for making contact with us.
Please be assured that this matter has been escalated to the relevant department and feedback will follow. Your reference number is AI***
We apologize for any inconvenience caused.
Regards
Telkom Social Media Team
Bronwyn
Best regards,
Good Day
Thank you for making contact with us.
Please be assured that this matter has been escalated to the relevant department and feedback will follow. Your reference number is AI***
We apologize for any inconvenience caused.
Regards
Telkom Social Media Team
Bronwyn
Best regards,